Mooiste Jy Mark

20 June 2026 – 20 June 2026

Pop Up
’n Elegante ervaring waar welstand, leefstyl, mode en vrouwees saamvloei in ’n warm en stylvolle atmosfeer.

Key Details:

Trading Hours: 11:00-14:00
Entry:
Location: Eikenhof Estate, Stellenbosch Farms, Stellenbosch 

About This Market

’n Oggend geskep vir die moderne vrou — vol inspirasie, mooi detail, eerlike gesprekke en sagte oomblikke 🌸

Kom geniet ’n elegante ervaring waar welstand, leefstyl, mode en vrouwees saamvloei in ’n warm en stylvolle atmosfeer. Van inspirerende praatjies tot handgekose vendors en unieke klein besighede — hierdie is meer as net ’n mark… dis ’n belewenis 💫

📍 Eikenhof Estate, Stellenbosch Farms
📅 20 Junie 2026
⏰ 11:00 – 14:00
@mooistejy_mark

Contact & Links

Good To Know

Looking for something else? 

Explore more Stellenbosch markets.
Or dive deeper into:  Food & Drink Markets, Specialty Markets